Ruim 3 slaapkamer huis te koop in bo dorp van Lutzville!!!! Huis kan gehuur word ook met opsie om te koop.
Waaruit bestaan hierdie eiendom!!!
As jy by die huis se voordeur instap,stap jy in jou leefarea in, Daar is 'n klein kantoor en ook ekstra vertrek wat gebruik kan word vir ekstra tv kamer,4de slaapkamer of jy kan hierdie vertrek se mure uit breuk dan het 'n ekstra groot eetkamer en kombuis. Die kombuis is ruim en het mooi hout kaste, Eetkamer stap deur na jou dbl motorhuis, In die motorhuis is daar 'n ingeboude braai. As jy deur die kombuis na die kamers stap, is daar 'n ruim waskamer, Familie badkamer met stort,bad en aparte toilet. 1ste slaapkamer het ingeboude kaste, 2de slaapkamer het nie ingeboude kaste nie( maar kamer is regtig baie ruim) Hoofslaapkamer het genoeg kaste en is 'n heerlike ruim kamer met aircon en ensuite badkamer.
Hierdie huis is regtig 'n moet sien!!!! Bel my vandag nog vir 'n afpraak en maak die huis joune voor 2023 sy deur sluit!!! Ons help met finansierings aansoeke!!!
Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Lutzville, Lutzville.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.