SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R3,500,000

Monthly Bond Repayment R33,775.76
Calculated over 20 years at 10% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

5 Bedroom House For Sale in Vanrhynsdorp

Hierdie pragtige Wooning kan joune raak. Ideaal om hierdie paradys in 'n Gastehuis te verander
Hoofhuis is ongeveer 432 vkm hierdie huis is gebou in die 1918 huis het 5 slaapkamers waarvan 2 kamers hul eie ensuits het. DIe ander 3 kamers kan daar maklik badkamers aangebou word en sodoende gebruik word vir gaste kamers. Huis het ook 'n gesinskamer eetkamer met lugversorging, sitkamer studeerkamer met lugversorging, braaikamer met lugversorging met eie kombuis en badkamer, sonkamer met kleiteël vloer. Groot beskuite voorstoep 36 vkm groot. Groot agterstoep 54vkm lank.
Huis se Boustyl Kaap Hollands met (teëeldak) Huis het baie hoë plafonne 3350mm.
Vloere en deure is Oregon pine. Vensters het Oregon Pine venster rame.
Buitegebou aan Hoofhuis
Is ongeveer 248,24 vkm groot.
Vyf motorhuise
Buitekamer met eie badkamer
Solderkamer groot (30)
Buite Toilet
Daar is nog verskeie geboue

Gaste huis word tans verhuur op Air BNB en Lekkerslaap. Huis is ongeveer 78vkm groot het 3 slaapkamers met lugversorging 2 badkamers kombuis en kuier stoep met braai area.
Woonstel 2: 42vkm. Ooplan slaapkamer/leefarea kombuis en badkamers stoep kamer. ( word uitverhuur tans as Backpackers)
Motor Afdakke: 458 vkm het skudunet bo, agterkant en sye.

Kleiner Stoor:
20vkm oop aan agterkant.
Stoorgeboue:
83.15vkm Drie kleiner vertrekke binne bevat ligte en kragpunte.

Die erf is 15 552vkm bestaan uit 4 boorgate, Tuin word in totaal besproei met boorgatwater. Die besproeing is gerekenariseerd vir totale tuin. Daar is 3 reservoirs waarvan een tans bruikbaar is. 5000 lt watertenk op saander vir nood watervooraad. 10 staanplek karvaanpark en mini gholfbaan wat in wording is. Twee dorpspaai lei na erf met elk 'n motor-ingang, Een ingang het gewone motorhek die ander hek werk met elektronese motorhek. Daar is geen deurloop albei ingange is in Cul-de Sac.
Wooning het ook swembad. En mooi gevestigde tuin met ongeveer 58 groot olyfbome. Die hele erf is omhein.

Berekening waarde bepalling:
Geboue Huidige vervangswaarde is R 4 450 000.00
Motor afdakke se huidige vervangswaarde is R 190 000.00
Erfkoste gemiddeld: Vir die groote erf is R 2250 000.00
Totale koste R 6890 000.00
Huis in die mark vir R3.5 miljoen
Moenie die een mis nie groot sake geleentheid of pragtige woonhuis met baie inkomste potensiaal.

Skakel my gerus om na die pragtige plek te gaan kyk te mooi om vas gevang te word op foto's.

Features

5
3
4
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
3
Reception Rooms
4
Exterior
Garages
4
Carports / Parkings
23
Security
Yes
Flatlet
2
Domestic Accommodation
1
Pool
Yes
Views
Yes
Sizes
Floor Size
432m²
Land Size
15,552m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Vat @ 15%
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Exclusive Use
Fica
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Vat 15%
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Insurance Certificate
Bank Electronic Connection Fee
NCA Fee
Electronic Document Preperation
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

33,775.76

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.