SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R3,100,000

Monthly Bond Repayment R30,430.94
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

Monthly Rates
R540

PRAG SIERSTEEN WONING NABY DIE SEE IN TERGNIET!!

UITSTEKENDE KOPIE IN TERGNIET! NABY DIE SEE!

RUIM WONING MET 2 SLAAPKAMER WOONSTEL!

Die mooi woonhuis is net om die draai van die strand af.
Hierdie is die ideale woning vir die groot gesin of om ekstra inkomste te verdien!
Daar is 'n 2 slaapkamer, 2 badkamer woonstel op die grondvloer, wat verhuur kan word vir 'n ekstra inkomste.

Die Hoof huis bestaan uit 3 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het skuifdeure uit na 'n balkon. Daar is meer as genoeg kaste in die Hoofslaapkamer.
Die sitkamer/woonkamer/eetkamer en Braai kamer is oop plan en baie goed beplan vir gesellige kuiers.
Die Braaikamer het 'n ingeboude braai en die ruite kan regom oopgeskuif word .
Die kombuis is modern en goedbeplan met 'n pragtige groot gasstoof.. Die kaste sal elke vrou se droom wees.

Onder is ook 'n ekstra kamer met stort vir die huishulp of vir ekstra kuier gaste.
Daar is 'n groot waskamer wat uitgaan na buite.

Die Tuin is 'n lae onderhoud tuin. Daar is ook 'n groot watertenk in die agterplaas.
Ekstra is 'n ingeboude krag opwekker wat in die motorhuis geinstalleer is.

Tergniet is 'n baie gewilde , rustige area in die Tuinroete. Dit is gelee tussen Hartenbos en Grootbrakrivier.
Gewilde strande soos Hartenbos, Diaz en Mosselbaai is slegs 'n paar kilometer weg.
Die N2 na George (lughawe en Garden Route winkelsentrum) en Kaapstad is sowat 2 km weg.

HIERDIE RUIM WONING IS 'N SKAARS KOPIE. MOENIE DIT MISLOOP NIE!!!

Features

5
4
2
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
4
Reception Rooms
3
Exterior
Garages
2
Carports / Parkings
2
Security
Yes
Flatlet
1
Domestic Accommodation
1
Sizes
Floor Size
357m²
Land Size
480m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Tergniet, Groot Brakrivier.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

30,430.94

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.