SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R3,270,000

Monthly Bond Repayment R32,099.74
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

Monthly Rates
R550

ULTRA MODERNE STYLVOLLE SPOG WONING MET VOL SEE UITSIG UIT ELKE VERTREK!!!

ULTRA MODERNE STYLVOLLE SPOG WONING MET VOL SEE UITSIG UIT ELKE VERTREK!!!

Reebok is 'n gewilde area in die Tuinroete. Dit is sentraal gelee tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete en George (lughawe en Garden Route winkelsentrum)
Die area het prag see uitsig en die strand is rustig en baie gewild veral vir kleiner kinders wat in die poele kan baljaar!
Walvisse kan dop gehou word tussen Augustus en November.

Hierdie prag eiendom het duursame en moderne teels en afwerking. Die uitsig is asemrowend. By die ingang is 'n ruim studeerkamer, enige sakeman se droom. Die woonvertrekke het 'n volledige Barista, Ingeboude vuur herd wat gesellige kuiers en samesyn verseker. Geniet dit alles met onbelemmerde uitsig oor die see, tot in Mosselbaai.
Die kombuis is ultra modern ontwerp, en sal enige vrou se asem wegslaan. Vol see uitsig vanaf die kombuis rond die prentjie af.
Op die boonste vlak is 'n pragtige Hoofslaapkamer en badkamer met ruite regom. Die kamer is uiters smaakvol en het luukse afwerking. Dit is ontwerp om die maksimum uitsig na die see te verseker.

Daar is 'n gesellige binnehof tussen die motorhuis en hoofhuis, met tuinjie , braai en kuier area!!
Die motorhuis is ekstra groot en die motorhuis deure is uniek en komplimenteer die moderne woning.

Op die onderstge vloer is 2 slaapkamers met baie mooi vol ensuite badkamers. Beide slaapkamers het ook vol see uitsig! Daar is ook 'n groot stoor en pakkamer met badkamer. Dit kan baie maklik in 'n eenslaapkamer woonstel omskep word..
Die "Man Cave" vir die manne is ten volle ingerig met 'n kroeg en braai area.!!

HIERDIE EIENDOM IS 'N MOET OM TE SIEN. IDEAAL VIR ONTHAAL EN SPOG GELEENTHEDE !!!
UITSTEKENDE WAARDE VIR GELD!!

Features

3
3
2
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Reception Rooms
3
Studies
1
Exterior
Garages
2
Carports / Parkings
2
Security
Yes
Views
Yes
Sizes
Floor Size
320m²
Land Size
890m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Reebok, Groot Brakrivier.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

32,099.74

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.