SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R1,390,000

Monthly Bond Repayment R13,413.80
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

Monthly Levy
R1,120
Monthly Rates
R750

PRAG WOONSTEL! IN GEWILDE KOMPLEKS IN REEBOK!

PRAG WOONSTEL! IN GEWILDE KOMPLEKS IN REEBOK!


Hierdie woonstel is vir die fynproewer! Baie ekstras rond die pragtige plekkie af.
By die ingang is die stoep toegemaak met glas om wind te keer. Die kombuis het baie ekstra kaste (sien foto;s)
Die sitkkamer is ruim en gaan uit op 'n sonnige balkon met ingeboude braai en ekstra kaste. Die balkon het ook 'n blinding om wind te keer. Vanaf die balkon kan die see in die verte gesien word. Die strand is sowat 600 meter vanaf die kompleks.

Daar is 'n pragtige glasdeur wat die ingang na die kamers en badkamers skei. Die 3 kamers is ruim en die een kamer gebruik die eienaars as 'n eetkamer.
In die musiek kamer is ook ekstra kaste.
Die badkamers het beide 'n stort en bad en is modern geteel.

Hierdie woonstel is 'n moet om te sien!

Reebok is 'n rustige area tusssen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete, en George.
Dit is slegs 'n sowat 20km vanaf Mosselbaai dorp en Hawe.
Daar kan gekies word tussen gewilde strande soos Reebok Strand, met gety poele, Hartenbos Hoofstrand met die
Nuwe Waterfrond ontwikkeling, Diazsstrand en Die Punt in Mosselbaai.

KONTAK MY GERUS OM HIERDIE GOEIE KOPIE TE BESIGTIG!






Die sonnige balkon is gesellig ingerig met blinding wat wind keer, ekstra kas in hoek vir gereedskap. Die see kan in die verte vanaf die n balkon gesien word.

Features

3
2
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Reception Rooms
2
Exterior
Carports / Parkings
1
Security
Yes
Pool
Yes
Views
Yes
Sizes
Floor Size
104m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Apartments for sale in Reebok, Groot Brakrivier.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

13,413.80

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.