SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R7,500,000

607Ha Farm For Sale in Barkly West

Unieke Wildsplaas met Waterregte. Hierdie plaas is baie gewild onder Oorsese jagters. Gelee teenaan Spitskop Dam, by Barkly Wes, in die Noordkaap en is 70 Km vanaf Kimberley. Plaas is 607,70ha, waarvan 20ha geregistreer is vir waterreg vir besproeing. Die plaas bestaan uit gemengde grasse en inheemse bome. Die hele plaas is met wildheining van 2.4m hoog gekamp. Die drade en hekke is in 'n baie goeie toestanden daar is 'n Elektriese hek met afstandbeheer by die ingang.. Geboue op die eiendom bestaan uit die volgende, 1 x Dubbelverdieping huis, 5 x Chalets met volledige badkamer vir elkeen en grasdak, Lapa, Braai en onthaal area, Swembad, Spa fassiliteite. Slaggeriewe en Koelkamer. Boma, baie netjies met hout- en staalkonstruksie grootte 630m2. Winkel, werkershuise. Wild ingesluit by die prys van die eiendom en bestaan uit die volgende Kameelperde, Elande, Koedoe, Rooihartbeeste, 30 x swart Wildebeeste, 10 x Blou Wildebeeste, 5 x Gemsbokke, 8 x Zebra, 45 x Blesbok, 80 x Rooibok, Springbok, Rooiribbok, Takbokke. Die plaas is baie goed gelee en uiters netjies en gewild.

Features

0
0
Zoning:
Commercial
Sizes
Land Size
607Ha
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Barkly West, Barkly West.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.