SHOWING ARTICLE 498 OF 814

Chas Everitt brei dat die biesies bewe vir 67 Minutes

Category Chas Cares

POLOKWANE – As deel van haar gemeenskapsuitreikprogram het Mev. Polokwane 2018 finalis, Zonique Saaiman, 67 Minutes of Knitting op Saterdag, 15 Julie by die Grin Court Natuurreservaat aangebied.

Byna 100 vroue, die wat kón brei en ‘n paar gewilliges wat vinnig geleer het, het hul vernuf ingespan om ponchos vir die kinders in die Tough Living with Cancer-saal van die Pietersburg Provinsiale Hospitaal te maak om hulle gedurende die koue wintersmaande warm te hou.

Review gesels met Sandra van der Merwe, Prinsipaal van Chas Everitt, oor hoekom dié projek hulle so na aan die hart lê.

 

Author: Eugenia Booi

Submitted 20 Jul 17 / Views 2343